Rebels R. F. C

Rebels R. F. C

Share

Rural Rugby Team ��

09/01/2026

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag Heinrich Rex 🥳
Mag jou seëninge oorvloedig op jou neerdaal ❤️

Rebels is so trots op die jongman wat jy geword het .Ons is ewig dankbaar vir elke game wat agter jou rug is 🤍💙🙏

Gaan groot 🥳🍾
💙🤍❤️📌

02/12/2025

Die perfekte voorbeeld van "Dinamiet kom in klein pakkies" 👊

Veels geluk met jou verjaarsdag Gillian Meiring .Vanoggend bid ons dat die Here sy ryke seën oor jou sal stort .
Ons bid dat jou hartsdrome n werklikheid sal word🙏❤️

Die man agter die Eskom oond 😍

Rebels se eie Grant Williams 👊🤛🥰



💙🤍❤️

15/11/2025

Baie geluk met die herdenking van jou geboorte dag Jansen Heinrich
Mag die Here jou geweldig seën in jou nuwe lewensjaar .
Rebels R. F. C sê uit hul harte vir jou dankie vir alles .
Jou gesindheid ,jou leierskap en jou toegewydheid.
Jys werklik n Yster , Rebels se Yster .

Lekker verjaar 💙🤍❤️

07/11/2025

Graag betuig ons as die Rebels R. F. C familie ons innige medelye aan Sakkie Opperman Towerkop Tigers Towerkop Tigers Rugby Klub met die afsterwe van een van hul geliefde bestuurslede .
Ons is so jammer vir julle verlies .

Ons d**k aan elke speler ,ondersteuner en familie-lid wat hierdeur geraak word ❤️

Mag ons Skepper julle vertroos en styf vashou in hierdie tyd van rou .

Rebels groete ❤️💙🤍

04/11/2025
Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Limerick?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address

Rietfontein, Buffelskloof, Langverwacht, Kruisrivier
Limerick