Azalea Real Estate

Azalea Real Estate

Share

If you need to sell your property or need a Managing Agent, you have come to the right place!

Homepage 23/06/2022

Our website is live!
Please visit us on

Homepage If you need to sell your property or need a Managing Agent, you have come to the right place! Our passion is to give our clients REAL value, REAL care, and REAL professionalism.

Photos from Azalea Real Estate's post 20/04/2022

KLAAR UITVERHUUR 😁.

ELARDUSPARK, PRETORIA OOS: 3 Slaapkamer Familie Huis te huur op die hoek van 'n stil straat, met rustige bure op die erf agter (oprit word gedeel, maar dis baie privaat). Die hele huis is nuut geverf en opgeknap.
R11600PM. W&L apart.
3 Slaapkamers, 1 vol badkamer, met nog 'n aparte toilet.
Waskamer, buite toilet en dubbel garage. 'n Lekker tuin met 'n swembad.
Ruim kombuis met baie spasie vir 'n ontbyt hoekie of groot toestelle.
Daar is 'n sonnige eetkamer en groot sitkamer (met ingeboude braai).
Elektriese heining, sekuriteits hekke aan al die buite deure, alarmstelsel.
Genoegsame pakplek in die garage.
Diere vriendelik.
Lekker naby aan skool en winkels, en maklik om op die N1 te kom.

Kontak Anita van Azalea Real Estate om te besigtig: 076 949 4920.

Want your business to be the top-listed Realtor/realty Service in Alberton?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

Alberton