Unic Maths
Helping parents to assist their children in reaching their full potential in mathematics.
19/01/2024
š¢WISKUNDE GRAAD 7š¢
Registrasie vir 2026 nou oopš
Unic Maths bied in 2026 aan ALLE graad 7 leerders in Bloemfontein die geleentheid om deel te wees van 'n Wiskunde ervaring wat verseker nie gemis moet word nie!
Beskikbare plekke word vinnig opgeraap.
Venue 1: Fichardtpark Hoƫrskool
Venue 2: Winterstraat 8, Dan
Super opgewonde om my passie vir Wiskunde met julle te deel en julle SLAGGEREED te kry vir alle uitdagings van Hoƫrskool wiskunde!
Registrasie nou vir 2026!!!!
Kom ervaar die verskil!
Nicolaas Slabbert
Unic Mathematics
083 631 5824
www.unicmaths.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the school
Telephone
Website
Address
Bloemfontein