Uniquebeearts

Uniquebeearts

Share

From striking portraits to intricate designs, Uniquebeearts is where creativity meets individuality.

Photos from Uniquebeearts's post 24/06/2026

Bietjie meer details van ons combo baadjie.
Hierdie stukke het my oor die 2 en half weke gevat om te voltooi , maar as iemand my nou moet vra hoe ek dit gedoen het sal ek jou nie kan antwoord nie. Soms verstom ek myself , ek glo dis absoluut uit my Vader deur my hande.

18/06/2026

GRATIS KAARTJIE WENNER!

BAIE GELUK CYNTHIA!

Jy wen een gratis kaartjie in die raffle.
Jou kommentaar het presies weerspieƫl wat die hoedjie moet oor dra en wat hy moet beteken vir die wenner. Hy moet storie op storie kan vertel .

Dankie aan elkeen se oulike kommentaar ek het dit vreeslik geniet om elkeen se wense vir die hoedjie te lees.

Hou die spasie dop ....

Photos from Uniquebeearts's post 17/06/2026

Daar is net 23 kaartjies oor!

Wie gaan die laaste kaartjies vat?

WhatsApp my om jou naam in die fantastiese raffle te kry 071 891 2522 .

(Die wenner is verantwoordelik vir koerieer koste. )
(Die wenner word aangekondig sodra al die kaartjies verkoop is . )

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Art

Telephone

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 14:00