Cohen Advanced Electrical
High and low Voltage Contractors. Transformers stockists and repairs. Solar installations. Cable fault locations and pressure testing.
26/05/2018
Ons straatlig projek begin lewe kry.
01/12/2017
Dankie Liewe Vader vir nog n jaar wat U ons gespaar het, dankie vir ons werks mense en ook ons werk. Dankie dat ons die jaar geseënd Kan afsluit.
15/01/2017
Ons sal maar meer op Sonkrag moet staatmaak!
Eskom gaan voort om krag af te sny | Maroela Media Foto: Reint DykemaEskom het gesê hy sal voortgaan om die kragtoevoer na munisipaliteite wat die kragvoorsiener geld skuld af te sny tensy daar reëlings getref word om die skuld te vereffen. “Eskom is in ʼn unieke en netelige posisie, vasgevang tussen ʼn verslegtende finansiële posisie en moontlike nie...
Click here to claim your Sponsored Listing.