Be-YOU-tiful
Giving sets us free(James 5:2). Giving changes the lives of others (John 3:16). Giving brings blessing back to us (Luke 6:38). Life is always full of surprises!
07/01/2025
Sekerlik een van die beste en lekkerste beleggings vir jou huwelik ooit!
Ons kuier, eet, lag, connect met mekaar, spandeer tyd, leer baie van onsself en ons maats, kry nuwe perspektief en wysheid, en sommer die vuur wat jou huwelik net beter maak.
Hierdie naweek is n verrykings-belegging - nie berading nie. Dis nie noodwendig vir mense wat groot probleme het nie - regtig sommer net vir elkeen wat voel dat hulle huwelik die moeite werd is.
Dis 3 nagte, 4 dae en word gehou by Phahama Lodge (voorheen La'WiiDA Lodge) net buite Pretoria. Dis kos R5850 per paar en is ELKE SENT DIE MOEITE WERD!
Bespreek julle plek hieronder op die skakel
https://grethawiid.co.za/huweliksnaweek/
Julle kan dit afbetaal, en het net nodig om n deposito neer te sit daarvoor. Vir enige navrae, kontak 079 499 9989 in kantoorure, of stuur n e-pos na [email protected]
Click here to claim your Sponsored Listing.
04/01/2025