GrootCecil Braailemme

GrootCecil Braailemme

Share

Get rugged outdoor essentials, handmade braai accessories. Shop now for expertly crafted products.

Photos from GrootCecil Braailemme's post 11/03/2025

RIV Rambo

Ons harte is gister aan’t skerwe gebreek met die tragiese afsterwe van ons geliefde Rambo. Dié klein foksterriër met sy reuse persoonlikheid was onlosmaaklik deel van GrootCecil Braailemme.

Rambo was meer as die aantreklike snipsnoet gesig op bemarkingsfoto’s - hy was Groot Cecil se mees lojale kameraad, ewige skaduwee en vertroueling. Hy het die maak van elke lem in die werkswinkel oorsien, eerste ingespring wanneer die langpad aangedurf word, kliënte en uitstallers by elke mark om sy p**t gedraai, en altyd getrou die tuinduiwe op hul plek gehou (RIV, geveerde vriende)!

Sy maniertjies, lojaliteit, kameraadskap en knuffels onder Groot Cecil se baard gaan innig gemis word.

Ons werkswinkel, markte en harte gaan, sonder Rambo, nooit weer dieselfde wees nie.

Rus in vrede, liewe Rambo. Jou klein lyfie laat ‘n groot leemte.

02/12/2024

⏰ 𝗟𝗮𝘀𝘁 𝗗𝗮𝘆 𝗔𝗹𝗲𝗿𝘁! ⏰

Today is your 𝗙𝗜𝗡𝗔𝗟 chance to score 𝘂𝗽 𝘁𝗼 𝟮𝟬% 𝗼𝗳𝗳 on our expertly handcrafted knives, premium wooden boards, and all your favourite GrootCecil gear. 🔥

The Black Friday Weekend Sale is wrapping up, so 𝗱𝗼𝗻’𝘁 𝗺𝗶𝘀𝘀 𝗼𝘂𝘁 on the best deals of the year. Whether you're ready to braai, camp, or cook up a storm, our knives are the tools you need.

🛒 𝗦𝗵𝗼𝗽 𝗡𝗼𝘄 & 𝗦𝗮𝘃𝗲!

Opening Hours

Monday 06:00 - 17:30