KVisual Designs

KVisual Designs

Share

Studio Photography & Graphic Designing

20/02/2024

Customise your online presence with our digital business card available NOW‼️

https://v-card.co.za/vcard/team-business-card/sonja-kolbe/

Photos from KVisual Designs's post 20/08/2022

‼️ Urgent sale ‼️

All vehicles MUST go asap!

Contact me on 082 553 0763 ☎️

Photos from KVisual Designs's post 17/12/2020

Jy mag dalk vra? Nou wat is ‘n Bosbok?

Dit is sy wat douvoordag al almal gereed kry vir die dag se uitdagings.

Dit is sy wat nie skroom om haar vellies vuil te maak, of wat veel eerder kaalvoet sal loop as in stiletto’s.. en ook weet hoe om jou bakkie in 4x4 te kry.

Dit is sy wat dit geniet om in die bos te stap en die son te sien sak.

Dit is sy wat liefde uitstraal sonder om twee keer te d**k. Dit is sy wat vinnig vergewe.

Sy kan met ń skamele glimlag jou dag ophelder!

Dit is sy wat sterk staan want iemand moet..

Dit is sy wat bankvas agter God staan, want sy weet waar haar krag en identiteit vandaan kom. Dit is sy wat nie bang is om leiding te neem nie

Sy kan geduldig wag.Dit is sy wat hard genoeg is om haar “vrou” te staan, maar sag genoeg is om steeds emosie in jou te ontmasker.

“wie is sy?” mag jy dalk wonder.
sy is ek, sy is jy, sy is elke trotse Suid-Afrikaanse boerehart wat patrioties agter haar bosbul en haar land staan.

Sy is Bosbok.

Sy is geliefd, getrou en die mees belangrikste van alles is, sy is “genoeg”

.

Want your business to be the top-listed Photography Service in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

4a Candlewood Street, Heatherpark
George
6506

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 12:30 - 17:00