Sapawu

Sapawu

Share

Suid-Afrikaanse Plaas & Algemene Werkers Unie.

07/10/2014

ZERO TOLLERANCE teen plaasuitsettings: SAPAWU staan saam met COSATU en se NEE vir plaasuitsettings. Plaaswerkers is ook ons mense.

16/01/2014

Februarie 2014 is ons maand van inligting deel met ons lede. Ons glo 'n ingeligte mens wat sy regte en verantwoordelikhede ken bou saam 'n beter samelewing. Ons gaan ons plaasmense en ander grondbewoners inlig om trent hulle regte en verantwoordelikhede ingevolge die ESTA Wet (Die Wet Op uitbreiding en Sekerheid van Verblyfreg). Ons gaan fokus op ons lede in die Klein-karoo, Kannaland, Langkloof en groter Oudtshoorn. Die beskerming van ons lede se belange bly ons eerste prioriteit.

Photos from Sapawu's post 05/01/2014

Ons lede en Plaaswerkers te Soetvelde Farms, Waboomskraal, 2014

Untitled album 05/01/2014
Want your practice to be the top-listed Law Practice in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address

Waboomskraal Thusong Centre
George
6530