DUPNO Trading

DUPNO Trading

Share

Grain handeling equipment

Photos from DUPNO Trading's post 19/03/2026

🔥 KOMBINASIE SPECIAL – ALLES WAT JY NODIG HET! 🔥

​By Dupno Trading maak ons boerdery makliker en meer doeltreffend. Kyk net hoe lyk hierdie volledige eenheid wat tans op pad is na ’n tevrede kliënt! 🚚💨

​Kry die hele pakket vir slegs R79 500! (Sluit BTW, vervoer & installasie uit).
​Wat jy kry:

✅ 9M 40T/H Awegaar (Elektries of Hidrolies) met staander.
✅ 9M Graandam (130 Ton) met PVC-kopseil.
✅ Tapse Aflaai Bak (3.5m x 1.5m).

​Moenie uitmis op hierdie wen-kombinasie nie!
​📞 Kontak ons vandag nog:

Ryno: 073 268 7565 | [email protected]

Tanya: 083 975 8264 | [email protected]

🌐 www.dupnotrading.com

03/03/2026

Is jou toerusting gereed vir die seisoen?

Ons "Kombinasie Special" is spesiaal saamgestel om jou werk op die plaas makliker en vinniger te maak.

Vir slegs R79 500 kry jy 'n volledige stel: 'n PVC 130-ton graandam, 'n kragtige 9m awegaar, en 'n stewige tapse aflaai bak.

​Wat jy kry:

​ - Awegaar: 9M 40T/H Met Staander (Hidrolies of Elektries)

- ​Graandam: 9M kapasiteit vir tot 130 Ton, veilig bedek met 'n PVC kopseil.

- Aflaai Bak: Gerieflike 3.5m x 1.5m grootte (Perfek vir plaas waens)

Goeie gehalte produkte teen goeie pryse !

​Skakel ons nou:

Ryno: 073 268 7565

Tanya: 083 975 8264

📍 Besoek ons by www.dupnotrading.com

28/01/2026

Dupno Trading is geleë in Heilbron in die Vrystaat. Ons doen aflewerings en installasies, landwyd.

Hidroliese of elektriese augers

Mobiele augers

Through augers

Augers word volgens kliënt se behoefte gebou, lengte en ton per uur.

Kontak Tanya op 083 975 8264 of Ryno op 073 268 7565.

13/01/2026
Want your business to be the top-listed Engineering Company in Heilbron?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

Heilbron

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00