Mostly Models

Mostly Models

Share

There are monthly online modeling contests with attractive rewards, where winners are not selected based on likes but through expert evaluation.

2014 Kersfees Kompetisie / paar fotos van die pryse 15/12/2014

Hier is fotos van van die pryse wat te wen is, daar word nie gese of dit 1ste, 2de of 3de plek is nie wenners sal self sien waste fantastiese pryse daar te wen is.

11/12/2014

*VYF KERSFEES KOMPETISIES NOU OOP VIR INSKRYWINGS VANAF BABAS TOT OUMAS & OUPAS ASOOK TROETELDIERE!!! :)

*vanaf babas tot oumas & oupas kan deelneem daar is 'n ouderdomsgroep en tema vir almal!!!

*FANTASTIESE pryse te wen, skryf in vanaf enige plek in Suid-Africa!!!

*vir meer inligting kontak my op whatssap : 081 261 5522 of per epos : [email protected] stuur ook asseblief vir my die deelnemer/s se ouderdom sodat ek vir u kan se onder watse tema en ouderdomsgroep val hy/sy/hulle

*Kompetisies sluit die 21ste Desember 2014, skryf NOU in om teleurstelling te voorkom en 'n kans te staan om een van baie asemrowende geskenke los te slaan!!!!

Beste Groete
Chiney von Kleist
Mostly Models

28/09/2014

Het soveel oulike inskrywings gekry vir die couples en fotogeniesse kompetisies kan nie wag om die 31ste die 2 gelukkige wenners se lootjies te trek nie :) almal is ewe pragtig maar daar kan net 2 wenners wees :) een uit elke kategorie :) ek laai ongelukkig nie meer die inskrywings fotos op my facebook nie maar sal sodra die kompetisies gesluit het almal se fotos op photogenic competitions by Mostly Models page laai :) sterkte aan elkeen van julle :)

Want your business to be the top-listed Photography Service in Mbombela?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address

Mbombela

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00