Slangboere
Slangboere is jou betroubare manne vir slangvang ! passie en liefde vir slange is in ons bloed en ons sal altyd Ε plan maak om jou te help !
MOERSE POFADDER IN DIE POTPLANTE ! πͺπΌππβ οΈβ οΈβ οΈ Sy was heel kalm en bietjie koud , pofadders verdwyn tussen bosse en blare , dit is hoekom hulle sulke goeie muis en rot jagters is !!
Pofadders is een van die belangrikste slange in die ekosisteem vir plaag beheer ! Hoekom d**k jy is hulle so dik ? AL DIE ROTTE EN MUISE !
ππ
14/06/2026
SLANG PRAATJIES SAAM ONS MEDE BOERE πππͺπΌ gemeenskap wat omgee en gemeenskap wat wil beter kennis hΓͺ vir hulself , hul plaas en famielies ! Dankie Heinrich Ninaber dat jy dit vir ons aangebied het !! π₯ jy is Ε yster en ons waardeer jou as deel van ons Slangboere span !
Die kennis wat jy wegvat waneer ons met jou klaar is sal jy nooit vergeet en al die wanbegrip en onkunde smeld weg soos ys in Ε sonbed πͺπΌπ DIS HOE ONS ROL !
POFADDER IN DIE SLAAPKAMER β οΈβ οΈπ Die groot poffie het haarself in die mense se sitkamer bevind ! Dit is nie iets wat jy soek voor jy gan slaap nie π€£π darem kon ons vinnig by hul uitkom en haar kry π
13/06/2026
Ek en ou piesangskil π€£ππ almal vra my "is dit baie werk om groot luislange an te hou ? JHA , HULLE EET MOER BAIE EN JY WEET WAT BETEKEN DIT π π
Die is hoekom ons NOOIT tongs op Ε pofadder gebruik nie - die slang word ernstig seergemaak en hy reageer deur die aanhoudende byt wat in die video gesien word
Nou een van die groot redes ons kursuse aanbied is om mense te help Ε slang veilig te kan vang en skuif
Kyk hoe mal raak die slang toe die man hom optel , dis omdat die slang seerkry en wil byt as Ε laaste opsie , swaar pofadders wat so opgetel word sal baie keer ook begin draai en dan kan jy sy ruggraat baie maklik breek met tongs !
Volg ons blad vir meer inligting en veilig wees ππ
10/06/2026
POFADDER OPI BAKKIE β οΈππ«¨π«¨ Nou d**k nounet - jy gan beeste kyk en die outjie lΓͺ lekka en kyk vir jou ! Slangmense , pofadders is nie altyd op die grond nie , ekt al 19 gevang wat in bome/bosse ingeklim het , hulle skibbe op die maag laat toe dat hulle kan klim !
Die pofadder gif tande noem ons "hinged fangs" hulle vou terug teen die verhemelte van die slang se mond en kom voorentoe en uit waneer die slang strike !β οΈπ pofadders is algemeen en kan moeilik wees om te sien , veral waneer hy in bosse lΓͺ , dus kan jy maklik op hom trap ! Beslis die algemeenste slang tussen Hartenbos/mosselbaai/kleinbrak/grootbrak
Laasweek was daar Ε man gebyt in Wilderness deur Ε pofadder en raai wat ??? HYT DIE SLANG PROBEER DOODMAAK INPLAAS VAN Ε VANGER TE BEL ! So vir almal wat d**k " kap sy kop af en maak vrek" sterkte vir julle ππ€£ julle wil mos nie luister nie
08/06/2026
KAAPSE KOBRA WAARSKUWING β οΈβ οΈππ Kobras het die geaartheid om Ε bak te maak waneer hulle vasgekeer word of bedreig voel ! Die bak is eintlik ribbes wat platgedruk word met spiere in die nek , en hulle doen die vir een goeie rede , en wat is daai rede ? Om JOU aandag te trek dat hy daar is en om JOU te probeer waarsku , jy sien , slange het altyd Ε manier om mense te probeer vermy , van hulle blaas , van hulle staan op , en van hulle maak hulle monde oop , alles is waarskuwings β οΈπ hulle sΓͺ eks hier , eks gevaarlik , ek soek nie moeilikheid , los my uit asb ! Maar meeste mense luister nie ........... na die waarskuwings is daar net 1 opsie oor as jy hom nie wil uitlos nie - BYT !
Die slang se gif is neurotoxies en kan jou ophou lat asemhaal binne 30 minne , die is nie Ε slang waarmee jy mors nie , kry Ε profesionele slangvanger om hom te skuif as jy ooit een waar op jou eiendom , hulle is ook genuig om in karre te klim(engins ens) asook om binne huise te kom waneer dit baie warm raak of as jy muise en rotte het !
So in die toekoms , blameer die mensdom vir die nalatigheid , slange probeer darem altyd vrede bewaar voordat hulle baklei ππ
07/06/2026
GeseΓ«nde sondag slangmense πππ en al ons keyboard warriors , ons is lief vir julle ook π€£πππ₯
06/06/2026
WAAROM HELP JULLE SLANGE ? DIERE WAT "MENSE VREK MAAK" π Mense sΓͺ altyd vir my , Ε slang is Ε reptiel , nie Ε dier nie ......... My liefde vir diere strek wyd en vΓͺr en slange is 110% deel van die diereryk wat God geskep het π₯ Diere werk nie op haat , emosies , wanbegrip of kennis nie , hulle werk op gedrag en vertroue
Hulle was nog altyd hier lank voor ons was , hulle is almal uniek , hulle het almal Ε doel , hulle is almal anders , hulle maak die lewe kleurvol en ja , van hulle moet gerespekteer word , veral die wat gevaarlik kan wees soos haaie , leeus , luiperde , slange .........β οΈ maar dit beteken nie jy hoef hulle te vrees tot op Ε punt waar hulle uitgeroei word nie , in die lewe gebeur dinge , slegte dinge , nie alles is voorspelbaar nie , maar een ding is virseker , die mensdom is BAIE MEER GEVAARLIK as wat diere ooit kan wees ! Mense d**k slange seil rond as die vyand teen die mensdom en wag vir die kaans om jou te byt , mense probeer slange uitmaak as diere wat besluite kan neem en besluit om jou aanteval , dit is die een reg wat die Here nooit diere gegee het nie , die reg om te kon besluit watse keuse hulle wou maak , daai is vir die mensdom gegee
Met dit gesΓͺ , Jou keuses bepaal wat tussen jou en diere gebeur ........ diere het nie Ε stem nie , hulle kan nie met ons praat nie , hulle is bang vir ons ! Ons wereld vergaan elke jaar Ε bietjie meer en ongellukig leer die mensdom altyd te laat , eendag wil jou kinders se kinders dieselfde diere kan sien as wat ons nou kan , hoe gan dit gebeur as ons alles uitroei wat ons voor bang is ? Of wat ons vrees ? Toekoms van ons wereld lΓͺ in JOU hande en die keuses wat JY vandag maak..............
Mooi naweek Slangmense ! πππ₯
**k
05/06/2026
OU TANT BETSIE π€£ππ vrees is iets wat geleer word , jyt nooit jouself die vooreg gegee om meer te kon leer nie , jyt liewers besluit om in die donker te woon , ek raai jou an , d**k bietjie verder ππ sien iets uit iemand anders se oogpunt , probeer jouself ind**k hoe God die wereld en al die diere in dit geskep het en watse rol ELKE een daarin speel π₯π Slange is nie jou vyand nie , hulle is net baie min verstaan en geplaag deur wanbegrippe oor generasies ! Hulle sit nie en wag om jou skade te rig nie , hulle is diere wat net gerespekteer moet word!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Website
Address
6520