MosMusix
Live Music for hire. Events, Weddings, Birthday Parties, Year-end Functions, Karaoke and more... DJ for all events, weddings and functions.
17/11/2024
Awesome morning on the bike route at Ironman Mossel Bay!
23/09/2024
Dit was vir ons baie lekker om weer by Mossel Skuur te kuier!!! Baie dankie dat julle Mosmusix gekies het as jul DJ en baie geluk Christoph en Amelia, ons wens julle net die beste toe op julle lewenspad.
23/03/2024
Die perfekte liedjie vir vandag! Dit reën in Mosselbaai, maar dit gaan ons nie stop nie. Luister hard na Franja du Plessis se splinternuwe treffer. Doen dit nou! Dis Mos musiek! 💦☔🌧️
Franja du Plessis - Deur die reën (Official Music Video) Deur die reën - Music Video: Composer: Franja du Plessis / J Records Publishing© 2024 Franja Music / J Records SADirector, DOP and Editor: Eric T GrahamGrip,...
23/03/2024
Mosselbaai maak mooi vanoggend!!! Dankie Cinematic Travel SA dat julle seker gemaak het die wat laat slaap sien dit ook 🩵💙🩵
Click here to claim your Sponsored Listing.