Exclusive Functions/ Exclusive Function Hiring
Exclusive Functions based in the Garden Route offer their services such as hiring of wedding equipment, and also planning and co-ordinating your wedding.
13/09/2017
CAKE Off 2017
Dis hier waar die top koekbaksters van die Tuinroete hul talente kom wys by 'n heerlike damesoggend vol pret en vermaak.
Kry al jou vriendinne by-mekaar en kom kuier saam met ons Saterdag, 21 Oktober vanaf 10:00 tot 13:00 by die ATKV Skoffelskuur in Hartenbos.
Koste is R 120.00 per persoon
(sluit in vinger-happies, tee, koffie, sap en natuurlik van die heerlike koeke & treats van ons finaliste).
Skakel vir Trudi op 079 022 7840 vir kaartjie verkope.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
6520