ROUX musiek
Kunstenaar / Liedjieskrywer
Besprekings kan jy hier doen π
[email protected] / 0828277538. Luister na die album hier π
https://ROUX.lnk.to/AlLankal
Hier is ons weergawe van Karlien se Hande ...
11/07/2026
Bietjie padel ...
08/07/2026
My mense β€οΈ
06/07/2026
Hierdie is alles high protein meals wat ek op instagram sien, en self probeer maak... ek try maar π watse een lyk die lekkerste?
1. Greek yogurt pizza base
2. Weetbix cheesecake
3. Wortelkoek
4. Cottage cheese base pizza
5. Rice Cake koekies
Jyt my gewoond gemaak aan asem, nou leer my bors weer om te breek...
03/07/2026
Mis ek jou te veel om jou te haat? Laat weet bietjie wat d**k jy van die een, ek en DaniΓ«l het hom so dag of 2 terug gepen...
30/06/2026
Liefde vra nie dat jy vir my die son moet wees nie.
Wees net soos 'n boom: bly.
Want blare val, takke breek, en seisoene verander sonder verskoning.
Maar waar die wortels diep genoeg is, word weggaan nie meer 'n opsie nie.
28/06/2026
Wats die caption vir die foto?
Ek kan nie eet nie
Ek kan nie slaap of d**k nie
Ek kan nie praat as dit nie oor jou is nie
Ek sΓͺ jou nou
Die einde van jou
is die einde van my.
Click here to claim your Sponsored Listing.