PaintProjex
Since 1999, we've been providing top quality work for both residential and corporate customers.
BESPAAR 70% (of meer) OP 'N NUWE KOMBUIS. Dis nie nodig om die kaste te vervang nie, ... as ons dit vir baie minder 'n nuwe lewe te gee? Om 'n standaardgrootte NUWE kombuis met kaste en teëls te vervang, kan maklik meer as R100 000 kos. Ons laat ou kombuise herleef met kreatiewe verf- en dekorvaardighede, waardeur ons kliënte gemiddeld 70% van die vervangingskoste bespaar. SKAKEL - 081 5119958 vir meer inligting of stuur 'n paar foto's van jou kombuis na WhatsApp by 062 326 5105 Gebaseer in Pretoria-Oos
BESPAAR 70% (of meer) OP 'N NUWE KOMBUIS.
Dis nie nodig om die kaste te vervang nie, ... as ons dit vir baie minder 'n nuwe lewe te gee?
Om 'n standaardgrootte NUWE kombuis met kaste en teëls te vervang, kan maklik meer as R100 000 kos.
Ons laat ou kombuise herleef met kreatiewe verf- en dekorvaardighede, waardeur ons kliënte gemiddeld 70% van die vervangingskoste bespaar.
SKAKEL - 081 5119958 vir meer inligting of stuur 'n paar foto's van jou kombuis na WhatsApp by 062 326 5105
Gebaseer in Pretoria-Oos
AFFORDABLE HOME MAKEOVERS! We don't only transform kitchens. See what we can do for any room in your home. LET'S CHAT ON WHATAPP 062 326 5105
19/02/2026
Baie dankie Lize vir jou positiewe terugvoering -
"Baie baie dankie vir absolute puik diens. Ons is meer as tevrede. Gewoonlik is verbeteringe n hoofpyn maar julle het n besonderse goeie span. Baie dankie vir alles!" 😀😀😀 Nog 'n donker kombuis en meubels wat nuwe lewe gekry het.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |