DEFOK Handelsmerk
Wie DEFOK is ons? DEFOK is 'n eg Suid Afrikaanse handelsmerk. Ons verskaf T-Hemde, Pette, Kappies ens
24/11/2023
Die nuwe DEFOK t-h**p, Ek Is Befok Mors Met My Op Eie Risiko, stel jou in staat om mense vroegtydig te waarsku dat hulle op hulle hoede moet wees, weens die feit dat jy BEFOK is an mense moet lig loop!
Kry dit nou vir slegs R299!
https://directdesigns.co.za/products/ek-is-befok-mors-met-my-op-eie-risiko
06/11/2023
Hierdie DEFOK Alternatiewe Ronde Logo T-Hemp is gemaak van hoƫ gehalte 180g katoen, wat 'n langdurige en duursame dra bied. Sy trots Suid-Afrikaanse erfenis maak dit 'n goeie keuse vir enigiemand wat 'n bietjie patriotisme by hul klerekas wil voeg.
Kry dit nou vir slegs R299!
https://directdesigns.co.za/products/defok-alternatiewe-ronde-logo-t-h**p
**p
02/11/2023
Afrika Is Nie Vir Sissies Nie T-Hemp
Kry die nuwe Afrika Is Nie Vir Sissies Nie T-Hemp. 'n Eksklusiewe ontwerp deur DEFOK Handelsmerk, hierdie t-h**p is gemaak van kwaliteit en duursame materiale, wat langdurige gerief bied wat jy kan vertrou. Wys jou trots vir Afrikaans in styl.
Kry joune vir slegs R299.00!
https://directdesigns.co.za/products/defok-afrika-is-nie-vir-sissies-nie-t-h**p
01/11/2023
Ons is trots om aan te kondig dat ons eerste reeks t-hemde nou beskikbaar is.
Ons het met Direct Designs / DFX Graphics 'n vennootskap aan die gang om die t-h**pies te vervaardig en te verskaf.
Kappies, truie en pette sal binnekort beskikbaar wees.
Nuwe ontwerpe sal elke maand bygevoeg word.
Loer deur die webtuiste skakel hieronder en laat weet wat julle d**k.
Indien daar enige terugvoer is laat weet asb. Insette word opreg waardeer.
https://directdesigns.co.za/collections/t-shirts
DEFOK groete!
DEFOK T-Shirts Direct Designs
Click here to claim your Sponsored Listing.