D.Browne Accountant

D.Browne Accountant

Share

Registered Tax Practitioner with SARS
Tax Practitioner No: 5685687
Reg No: 2006/205914/23

14/11/2023

✍🏻 ONS IS N GEREGISTREERDE BELASTING PRAKTISYN BY SARS.

◼️Trek SARS maandeliks 'n bedrag geld van jou salaris af deur middel van ‘n “garnishee order” omdat jy hulle ‘n bedrag geld skuld vir boetes/penalties vir laat indiening/geen indiening van jou belasting?

◼️Kry jy n e-pos van SARS invorderaars a.g.v geld wat jy hulle skuld, maar jy is onbewus daarvan.

◼️ Het SARS dalk ‘n bedrag geld van jou pensioen/lomp som uitbetaling afgetrek as gevolg van die feit dat jy hulle geld skuld, maar jy is onbewus van dit?

◼️ Het jy boetes/penalties by SARS as gevolg van laat indiening/geen indiening van jou belasting?

◼️ Is jy dalk ‘n hele klomp jare agter met jou belasting/tax indiening, en moet dit op datum bring of nog nooit belasting gedoen nie, en is tussen die ouderdom van 25 en 55. Ons kan help.

◼️ Is jy dalk ‘n hele klomp jare agter met jou belasting/tax indiening, as gevolg van die feit dat jy nie jou IRP 5’we kan kry van jou vorige werknemers nie?

◼️ Vermy lang rye by Sars en laat ons kyk of ons jou kan help!

🆓 Ons gee gratis kwotasie nadat ons gekyk het na jou belasting by Sars

◼️ Indien daar n uitbetaling is van Sars word ons fooie eers verhaal met die uitbetaling, dus geen voorafbetaling nie.

✍🏻 Persoonlike en besigheidsbelasting

Kontak Besonderhede:

🟢Whatsapp Cathy 076 442 2616.
📞Kontak nr: 072 872 4911
📧E-pos adres:[email protected]

https://wa.me/message/L7CM4ZKAB2TYB1

Groete Cathy

Want your business to be the top-listed Accountant in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

Rustenburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00