Synergy Fishing
Synergy Fishing, same quality for less. Made by anglers for anglers. Join our colony and see what the buzz is about🐝
23/02/2026
🎣🎣🎣💪🏻
05/02/2026
Synergy Fishing hopping on the trend!!!🐝
🎣🎣🎣
02/02/2026
Xania Vorster Protea Hengelaar van Synergy het tydens die Dames Protea Toer in Namibia November 2025 mooi sakke vis gevang wat haar n algehele 2de plek op die toer gegee het.🥈🎣
Trevor Vorster van Synergy vang n mooi Karp by Hardap Dam in Namibia.
Name one thing better than this? I’ll wait…quality time spent with quality people 🎣
14/01/2026
Some nice Synergy products available at TNT Fishing Tackle🎣
18/12/2025
Janré Barnard skryf vir ons oor sy dag by Olifantsnek Dam net buite Rustenburg🐝
“Die Manne wat nog nie weet nie, Synergy wys sy staal dag in dag uit! Ek kan eenvoudig nie sonder Fizzy Pine en Anys floats dam toe kom nie!
As jy nou lus is vir stokke wat hardloop sonder rus kans dan moet jy verseker vir jou Synergy produkte aanskaf dit bied net pret en plesier.
23 vis gevang in n 3 ure sessie en n hele bottel Fizzy Pine op gebruik dit behoort genoeg te sê.”
Dankie Janré, altyd lekker om sulke terugvoering te kry😎
14/12/2025
‘n Trotse pappa skryf vir ons🎣
“Kaylin het deelgeneem aan haar eerste Junior SA 0/13 Suid Afrikaanse Kampioenskappe vanaf 7 - 10 Desember 2025.
Baie dankie Steven Lourens en Trevor Vorster vir die dippies wat gehelp het om elke dag n vis in die net te verseker. Dan ook dankie aan TNT Fishing Tackle vir die borg van die voer.
Ons waardeer dat julle agter ons kinders staan en saam bou ons aan die toekoms van Oewerhengel.”
Welgedaan Kaylin🐝
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0300
29/11/2025