Kaaskar
Verskaffer van verskeidenheid Kase, Bacon, Russians, Ontbyt worsies asook Boerewors en varknek-steak teen die Beste Pryse!
05/06/2026
KAASKAR beplan om môre Saterdag 6 Junie in Secunda by die Palms te wees .
22/05/2026
KAASKAR beplan om môre 23 Mei in Secunda by die Palms te wees . Hier is regte warm winter kos . Die ontbeende hoenderdye is regtig besonders lekker . Dit maak n baie lekker hoenderkerrie of enige ander hoender gereg maar dit maak die beste hoenderpastei . Kom kry vir jou teen R105/kg
17/05/2026
KAASKAR beplan om Saterdag 23 Mei in Secunda by die Palms te wees.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
C/o Nelson Mandela And Protea Street
Secunda
Opening Hours
| Friday | 10:00 - 16:00 |
| Saturday | 09:00 - 16:00 |
| Sunday | 09:00 - 13:00 |