Maritza Smit Design Studio
Hier kan jy kies en keur vir die perfekte dekor en geskenkies vir jou spesiale dag, as ons dit nie h
06/08/2024
Mense kom maak 'n draai elke woensdag en kry vir jou 'n sappige worsbroodjie met die heerlikste Gatskop Mayo's en 'n koeldrank daarby.π€©
Ons het n nuwe braaier wat die lekkerste wors braai. π
Maak ook 'n draai in ons winkel en kry al jou braai goedies en die uniekste geskenke net hier by Gatskop Braai. Kom maak ook seker jy kry die lekkerste braai spices en s***e in jou kas.π
Kry ook jou hout en briquette net hir by Gatskop Braai:π
Hout:π
- Sekelbos hout - R15.00
- Kagelhout - R85.00
Briquette:π
- 3 Sakke briquette +1 blikkie Insta Flame Firelighters - R100.00
- 8Kg drom briquette - R85.00
Besoek ook gerus ons aanlyn winkel by www.gatskop.com vir jou naaste Gatskop produkte.
π012 944 2526/27 -079 543 6184
πGelee:
9 Eland Straat
Koedoespoort Industrial
Pretoria
10/07/2024
Kom kry vir jou heerlike worsbroodjie met die lekkerste Mayo's op en 'n koeldrank op so lekker koue klein-saterdag-oggend net hier by Gatskop Braai!!!π€©
Maak ook gerus 'n draai in ons winkel en kry alles wat jy benodig vir die naweek se lekker braai en die uniekste geskenke .π
Ons het ook 'n lekker special aan et ons briquette vir 3 Sakke briquette +1 blikkie Insta Flame Firelighters vir net R100.00 , ons het ook Sekelbos hout vir en rooibos hout ingekry , ons het ook Kagelhout vir die lekker koue winter om jou warm te hou.π
Besoek gerus ons aanlyn winkel ook by www.gatskop.com vir jou naaste stockist vir jou gatskop produkte.
π012 944 2526/27 - 079 543 6184
πGelee:
9 Eland Straat
Koedoespoort Industrial
Pretoria
05/07/2024
Dis Vrydag!!π₯³
Maak 'n draai hier by Gatskop Braai om al jou briquette , hout , Spices , Marinades , Mayo's , s***e , unieke geskenke en vele meer te kry vir die naweek.π
Hout vir die koue winter , maak seker jy het genoeg hout om jou warm te hou vir die koue winter.
Ons briquette is ook op 'n special vir 4 Sakke briquette +1 blikkie Insta Flame Firelighters vir R100.00.
Besoek gerus ons aanlyn winkel by www.gatskop.com vir jou naaste stockist vir jou Gatskop produkte .
π012 944 2526/27 - 079 543 6184
πGelee:
9 Eland Straat
Koedoespoort Industrial
Pretoria
01/07/2024
Dis maandagπ
Kom maak reg vir die naweek se lekker braai!π€©
Kom maak 'n draai hier by ons winkel en kyk watse nuwe mayo's , spices en vele meer in ons winkel is.Kom kry ook al jou braai goedies net hier by Gatskop Braai.π
Kom kry jou kagel en braai hout net hier by Gatskop Braai vir die lekker koue winter. Ons het ook 'n goeie special op ons briquette vir 4 Sakke briquette +1 blikkie Insta Flame vir net R100.00. Ons het ook emmers briquette vir R85.00.π₯³
Besoek ook gerus ons aanlyn winkel by www.gatskop.com vir jou naaste gatskop produkte.
π012 944 2526/27 - 079 543 6184
πGelee:
9 Eland Straat
Koedoespoort Industrial
Pretoria