Steyn Kleynhans Music

Steyn Kleynhans Music

Share

Pianis, komponis, liedjieskrywer.

28/11/2023

Steyn se shuttle-diens:
Lughaweritte na - en van Struisbaai/Agulhas vir Desember word nou vinnig vol, bespreek betyds!

Ek verskaf kwaliteit en professionele diens aan enkelkliënte, sodoende stop jy nie by ander plekke om nog kliënte op te laai of af te laai nie. (Dit is níe 'n taxi-diens nie)
Jy is altyd betyds vir jou vlug of om afgehaal te word.
Ek gebruik 'n betroubare en veilige motor met voldoende versekering asook PRDP.

Skakel/Whatsapp 0825608474 vir besprekings, info en pryse.
Steyn

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Struisbaai?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Struisbaai