Worcester 200

Worcester 200

Share

Worcester will be celebrated its 200-year existence in 2020 at the Worcester Bi-Centennial Festival. . #Worcester200+

14/02/2026

Die druiwepakker van De Doorns lei die Northam Rhinos vandag op sy verjaardag in die Sibanye Superliga teen TUT op die veld.

Daar het lettelik en figuurlik baie water in die see geloop tussen sy skuif uit die Wynlande tot in die Bosveld.

Chaney het sy loopbaan in die Boland afgeskop en die junior spanne gelei voordat hy sy senior buiging gemaak het.

Hy het ook vier maande by Selkirk in Skotland gaan speel waar hy by die legendariese John Rutherford aan huis gebly het.

Toe Boland se geld opdroog en sy jongste seun op pad is, moes hy besluit: Rugby of werk.

Earl Lewis was instrumenteel om vir Chaney werk in Rustenburg te reรซl.

Daar het hy die eerste keer die Gold Cup gewen en drie keer vir die Luiperds uitgedraf voordat die klub se bodem uitgeval het.

Northam se Groot Flip de K**k het โ€˜n lyn uitgegooi en Chaney was drie jaar gelede die klub se Speler van die Jaar.

Hy droom dat Northam die Gold Cup en ook die Carltonbeker wen.

Met sy mense terug aan sy sy is niks onmoontlik nie!

Chaney is een van die top klubrugbyspelers in die land en hoeveel rugbyunies sal hul wat wil gee om hom in hul midde te hรช.

Die vonke spat behoorlik wanneer die elektrisiรซn sy rugbystewels aantrek.

Druiwe pak en bokse vou is vir hom vir altyd verby.

04/01/2026

๐„๐—๐„๐‚๐”๐“๐ˆ๐•๐„ ๐Œ๐€๐˜๐Ž๐‘ ๐–๐ˆ๐’๐‡๐„๐’ ๐€ ๐’๐๐„๐„๐ƒ๐˜ ๐‘๐„๐‚๐Ž๐•๐„๐‘๐˜ ๐“๐Ž ๐ˆ๐๐“๐„๐‘๐๐€๐“๐ˆ๐Ž๐๐€๐‹๐‹๐˜ ๐€๐‚๐‚๐‹๐€๐ˆ๐Œ๐„๐ƒ ๐๐Ž๐„๐“ ๐€๐๐ƒ ๐€๐‚๐“๐ˆ๐•๐ˆ๐’๐“

As the Executive Mayor of the Breede Valley Municipality (BVM), I extend my heartfelt wishes for a speedy recovery to the internationally renowned South African poet, writer, and activist, Dr. Diana Ferris, following news of her hospital admission. Dr. Ferris, a distinguished recipient of the Freedom of the Town awarded during our 200-year celebration in 2020, has made an enduring and invaluable contribution to society through her powerful voice and unwavering activism.

During this difficult time, our thoughts are with Dr. Ferris and her entire family, and we wish them strength, peace, and comfort. We hope that each day brings renewed healing, and we want them to know that they remain firmly in our thoughts and prayers. I further encourage the people of the Breede Valley to continue keeping Dr. Ferris and her family in their prayers as we look forward to her continued contribution to society and service to our country.

๐€๐ฅ๐. ๐€๐ง๐ญ๐จ๐ข๐ง๐ž๐ญ๐ญ๐ž ๐’๐ญ๐ž๐ฒ๐ง, ๐„๐ฑ๐ž๐œ๐ฎ๐ญ๐ข๐ฏ๐ž ๐Œ๐š๐ฒ๐จ๐ซ

18/03/2025

๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—ช๐—ข๐—ฅ๐—–๐—˜๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ ๐—ฆ๐—˜ ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง๐—ฆ๐—ง๐—˜ ๐—Ÿ๐—˜๐—š๐—˜๐—ก๐——๐—˜๐—ฆ ๐—ข๐—ฃ ๐—˜๐—˜๐—ก ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—š๐—˜!

Worcester het โ€˜n ryk musiekgeskiedenis โ€“ โ€˜n nalatenskap wat diep gewortel is in die legendes wat ons voorgegaan het. Op 21 April bring ons hierdie geskiedenis na die Nekkies Easter Music Fest, waar Ronnie Appolis (die ikoniese stem van Green Apple!), Kallie Malgas van die Bacarasj Band, en Cedric Andrews die verhoog gaan deel โ€“ vir die eerste keer ooit. Hulle tree op saam met die All Sounds Band!

Hierdie drie Worcester-musieklegendes is geรฏnspireer deur reuse soos Oom Tokka Issel (Billy Issel se pa) van die Excelsior Band, Oom Danny Appolis van die Danny's Rhythm Combos, Oom Floris Brown en Oom Deon Kleynhans van die Restless Children, en Oom Saul January en Oom Boy Swartz van die IOTT Band, om net โ€˜n paar te noem. Hierdie legendes het Worcester se musiekwรชreld gevorm en hul nalatenskap leef voort in diรฉ wie vandag nog die verhoog vat.

Hierdie once-in-a-lifetime vertoning sal nie net Worcester se eie legendes vereer nie, maar ook deel wees van die groot "Legends and Icons" viering โ€“ waar hulle die verhoog gaan deel met ander groot SA musiekikone.

Moenie hierdie historiese oomblik mis nie.

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Worcester?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Worcester