Ons Winkel Riversdal

Ons Winkel Riversdal

Share

Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA. Beskerm jouself.

Photos from Ons Winkel Riversdal's post 28/05/2026

Wees die oplossing. Wees 𝗛𝗢𝗡𝗚𝗘𝗥 vir 𝗛𝗢𝗢𝗣!

https://helpendehand.co.za/wereldhongerdag/

28 Mei is 𝗪ê𝗿𝗲𝗹𝗱𝗵𝗼𝗻𝗴𝗲𝗿𝗱𝗮𝗴 en vanjaar daag ons jou uit om 𝗛𝗢𝗡𝗚𝗘𝗥 te wees vir 𝗛𝗢𝗢𝗣.

Helpende Hand voed daagliks ongeveer
𝟴 𝟱𝟬𝟬 𝗯𝗲𝗵𝗼𝗲𝗳𝘁𝗶𝗴𝗲 𝗸𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿𝘀 Ons kan egter net daarmee volhou as gemeenskappe hande vat om kinders se welstand te bevorder en hoop vir die toekoms te skep.

Ons beklemtoon egter nie net voedselnood nie, maar ook gemeenskappe se behoefte aan onder meer maatskaplike en geestelike hoop.

Wees die 𝗛𝗮𝗻𝗱 wat 𝗛𝗼𝗻𝗴𝗲𝗿 is om 𝗛𝗼𝗼𝗽 te skep.

26/05/2026
Vrywilligersmaand | Een van Helpende Hand se oudstes (78) woeker steeds - Maroela Media 20/05/2026

Vrywilligersmaand | Een van Helpende Hand se oudstes (78) woeker steeds - Maroela Media “Ek is lief vir mense. Dit het ek by my ma en my suster geleer. Ons help wanneer ons kan. Jy hoef nie alles te doen nie, jy moet net iets doen.”

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Abaqulusi?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


6 Robertson Street
Abaqulusi
6670

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00