Die Beeskraal

Die Beeskraal

Share

Hunting accomodation

18/05/2023

Die rustigheid van die bosveld omring jou, en in die verte hoor jy die gebulk van die beeste! Dit is hier waar jou hart en jou kop weer met mekaar saamstem! Met sonop groet jy die oggend met n blik vol koffie…en in die aande voor jy gaan slaap eindig jy die dag onder die hitte van ‘n donkie…..dis dan wat jy weer besef jou hart behoort aan die bosveld, en jy eintlik ook net boer is!!!
Tussen die kraal waar jou beeste wei is waar jy jou kop neerlê…
Kom rus…..kom vind jou siel….kom wees net JY!

Want your hotel to be the top-listed Hotel in Alldays?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


R521
Alldays
0909