KayO

KayO

Share

����Encrypt the young minds to dream of a fantasy and to work hard to achieve it in reality?

02/02/2022

Never share ur plans and goals for ur future 😎😎
Not everyone is happy to see u moving forward 💯🙏

02/02/2022

Wat sal ek doen sonder jou

Ek was alleen gebore maar tog kan ek nie sonder jou
Want my siel is verlore wanneer ek jou nie kan hou
Sonder jou voel ek hooploos en ongedaan
Want jy is my wereld en my hele bestaan
Wat sal ek gedoen het sonder jou van as jy weg is kan ek skars my naam onthou
Jou liefde het waardig my hart oop gevlek want as ek met jou is het jy altyd alles inplek
Sonder jou sal alles my kan knou want jy is die een wat alles onder beheer kan hou

To AmberDaniels ❤️❤️❤️

10/09/2021

Kayla:Vat my nu terug of ek mk myself dood vn ekt mee lis viju broe ni
Jason:Wat mean j anu jyti mee lis vimy broe ni
Kayla:😅Ekt ged**k is Bal se nomme🤦‍♀️Babe is sy Bal wat my so dee mekaa mk sorry se gu vihom hy moet wee sy nome vimy stie😁

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Atlantis?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Atlantis