Young Hearts Rugby Football Club
Young Hearts RVK is 'n amateur rugbyspan in die Grootuitdaag Kompetisie van die Boland Rugby Unie.
16/05/2026
Young Hearts v Piketberg - 09 Mei 2026
11/05/2026
‼️‼️ Met liefde vir die 💛🖤
09/05/2026
Young Hearts‼️
Deesdae speel almal rugby op social media, maar sedert die eerste game wat ek vir YOUNG HEARTS RFC 💛🖤 gespeel het, speel ons ons rugby waar dit saak maak op die veld.🏟️
Kom ons hou dit so en wys vir die hele Boland hoe ’n span lyk wat ander completely kan overrun.💯🏆
Ons speel as ’n span wat deur God saamgebind is 🫂,en dit wys elke keer wanneer ons op die veld stap.💯
Aan ons supporters💛🖤: Dankie vir elke skree en elke aanmoediging langs die kantlyn. Julle maak ’n groter verskil as wat julle besef❤️. Sonder julle sou ons nie die kuste ⚰️kon laat sak op DIE GRAFKELDER nie📍.
PSALM 23:4🙏🏽
Al gaan ek ook in ’n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my; U stok en U staf die vertroos my.
Bemoediging deur: Bruceton Ranck (3de Span Onder Kaptein)💛🖤
05/05/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Pella Sportground, Mainroad
Atlantis
7348