Laerskool Rynfield_Amptelik

Laerskool Rynfield_Amptelik

Share

Ons lei elke leerder deur sy daaglikse groei tot ‘n gemotiveerde, meelewende volwassene.

10/06/2026
Photos from Laerskool Rynfield_Amptelik's post 01/06/2026

🏉💙💛 Rynies, julle maak ons trots! 💛💙🏉

Verlede week se rugbywedstryde teen Laerskool Northmead het vir uitstekende rugby, goeie sportmangees en mooi uitslae gesorg. Baie geluk aan al ons spelers wat met trots blou gedra het!

Hier is 'n paar van die hoogtepunte van die dag. 📸

Daar is egter nog baie meer foto's van die wedstryde beskikbaar. Besoek gerus Team Optics Media en gebruik die Selfie Finder-funksie om al jou kind se wedstrydfoto's maklik op te spoor en te bestel.

https://www.teamoptics.co.za/event-photos

'nRynieTeWees

Want your school to be the top-listed School/college in Benoni?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


C/o Brodigan And Mathers Street
Benoni
1514

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00