VELD Coffee Co.
Coffee bar with kiddies outdoor play area 2km outside Bethlehem, near Dihlabeng Mall.
14/03/2026
KENNISGEWING
Ons wil graag al ons lojale kliënte bedank vir julle ondersteuning.
Neem asseblief kennis dat Veld Coffee Company by Boempie sy deure gaan sluit.
Laaste handelsdag:
28 Maart 2026
Baie dankie vir elke koppie koffie wat saam met ons geniet is, elke gesprek en elke herinnering wat hier gemaak is.
Ons waardeer elke kliënt se ondersteuning opreg.
Boempie
25/10/2025
Kom speel lekker saam...
Bring jou swemklere en kom baljaar op die springkasteel vandag!
Boempie
02/08/2025
'n Vars winter oggend...
Kom bak lekker in die sonnetjie en laat die kinders speel en hardloop na hartelus.
Heerlike koffie, Melkskommels, baskets en pizza opsies beskikbaar.
Bally Duff plot 19
Bethlehem
09/07/2025
Onthou Boempie is oop hierdie week
Woensdag tot Saterdag
Kom kuier lekker saam en kom geniet heerlike verversings
10:00 - 15:00
Plot 19 Ballyduff
05/07/2025
Boempie is oop vandag Saterdag 5 Julie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
19 Bally Duff
Bethlehem
9700