RUAH - Bethlehem

RUAH - Bethlehem

Share

Lyfsorg produkte geformuleer met geurige essensiële olies eie aan Suid- Afrika.

Photos from RUAH - Wees Gekoester's post 09/05/2024

So spesiale en so mooi gedig vir elke moeder. Trots om te sê my werkgewer, Trudi Kasselman het dit geskryf.
Hoe baie het ek nie my ouers se voete gewas en versorg nie...
Ongelukkig het ek nie meer 'n moedertjie nie só ek wil net vir jou wat hier lees sê, bederf jou ma, ouma en vrou hierdie Moedersdag ekstra baie.

Photos from RUAH - Wees Gekoester's post 07/05/2024
16/02/2024

Wat is die Roosmaryn-geheim? Die krui wat eindelose oplossings bied. Van ontsmettingsmiddel tot bloeddruk-stabiliseerder, Roosmaryn is jou geheime wapen.

Roosmaryn het anti-inflammatoriese eienskappe en kan aangewend word vir:
-Verlig angstigheid
-Artritis
-Diabetes
-Pyn
-Verbeter ook sirkulasie.
-Stimuleer haargroei.
-Gee energievlakke ’n hupstoot.
-Verbeter konsentrasie.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bethlehem?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Tru Vow @ Lavender Hill Estate
Bethlehem
9701