T+T Solutions
* 24/7 Breakdown/Roadside assistance
* 24/7 Towing / Recovery Service
* General preventative Maintenance and Repair Workshop
AND many more...
06/11/2019
Omw...
Customer notes - “slight vibration in steering wheel”
28/08/2019
Lyk die nommers op jou band vir jou Grieks? 🚙 Wel, die eerste nommer is die bandwydte in millimeter – gemeet van sywand tot sywand. Die tweede nommer is die aspekverhouding in persentasie. Die nommer daarna is jou RIM diameter, wat beteken die diameter of hoogte van jou band (in duime). Dan volg jou vrag-indeks (wat jou maksimum dra-kapasiteit in kg aandui). En laastens is daar jou spoed indeks, wat aandui wat jou band se maksimum spoed onder lading is.
Besoek gerus www.apollotyres.com vir meer inligting.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Bethlehem
9701