Cozy Homes Development
Nearby realtors & realty services
4 Juta Street
4 Juta Street, Heuwelsig
Ons bou huisies met 'n unieke, warm gevoel. Die loodglas deure, vensters en lampe maak dit so spesiaal.
11/05/2026
Ons doel is om leefbare maar meestal bekostigbare huisies te bou , landswyd.'Hier is n Paar fotos van kliƫnte se huisies wat ons 'n ruk gelede voltooi het en hoe van hulle nou lyk.
Ons vervaardig twee tipes eenhede nl die steen huisies(Karoo huisies) en dan die ligte staal huisies(Bos huisie).
Pryse begin van R260 000 .
Ons huisies is volledig met badkamers en elektrisiteit. Almal kom met die karaktervolle loodglas vensters en deure.
Vir n volledige inligtingstuk en katalogus van ons huis opsies beskikbaar met pryse, kontak ons by 0824666880 of WhatsApp ons by 061 545 5057
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301