Simplicity

Simplicity

Share

Bait Manufacturer

Photos from Simplicity's post 10/06/2026

πŸŽ£πŸ† Goeie dag, Tannie Ilonke. πŸ†πŸŽ£

Ek het Saterdag, 6 Junie 2026, Newcastle Hengelklub se klubkompetisie by C-Zone, Chelmsforddam gehengel. πŸŒŠβ„οΈ

Dit was 'n stadige en baie koue wintersdag. πŸ₯ΆπŸŽ£

Ek het Kariba Wurms πŸͺ± gebruik met plain geel harde floats 🟑 op die punt. Partykeer het ek ook 'n degie 🍞 agter alles gesit.

Op die bol het ek baie RBS en Honey+ 🍯 gebruik, en my voer was Boulyn. 🎯

Ek het tussen 65 m en 80 m gehengel. πŸ“πŸŽ£ Ek het die lyne uitgegooi en dit eenvoudig gelos. My langste wagtyd vir 'n byt was 2 ure en 13 minute! β³πŸ˜…

Ek het 5 babertjies 🐟🐟🐟🐟🐟 en 1 nie-weeg scaly 🐠 gevang.

Ten spyte van die moeilike toestande het ek nie net die junior afdeling gewen nie πŸ₯‡πŸ†, maar ook die kompetisie algeheel gewen! πŸ†πŸ”₯πŸ’ͺ

'n Groot dankie aan Tannie Ilonke 🌹 en Oom Spinks πŸ‘ vir julle ondersteuning, raad en uitstekende produkte. πŸ™πŸŽ£

πŸŽ£πŸ† Groete πŸ†πŸŽ£
Wian Bouwer 😎🎣πŸ”₯πŸ…πŸŸ

06/06/2026

Simplicity Shop Day Central Fishing Bfn

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Bloemfontein
9323

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00