Weltevrede Deli
Plaasvars...Kraakvars!
17/07/2026
Gereed vir Bok Vrydag?
Niks klop ’n sosatie op die vuur terwyl ons die Bokke ondersteun nie! Kom kies jou gunstelinge vars by ons toonbank vir die perfekte wedstryd-braai:
• Sagte Lam
• Sappige Bees
• Geurige Hoender
Sien julle voor afskop by Weltevrede Deli!
📍 Winkel 4, Graaf Reinet Straat Preller Centre
📞Bel: 072 425 5441
03/07/2026
Bok Vrydag – Biltong & Droëwors bord!
Die naweek is hier en die Groen en Goud is reg vir aksie! Maak seker jou senuwees én jou gaste is uitgesorteer met die beste biltong & droëwors vanaf Weltevrede Deli.
Kwaliteit biltong, geurige droëwors en die perfekte happies om saam met die wedstryd te geniet.
Kom kies jou gunstelinge by Weltevrede Deli en skep die beste snack-bord
📍 Winkel 4, Graaf Reinet Straat Preller Centre
📞Bel: 072 425 5441
01/07/2026
Weg met die koue!
Die winter is amptelik hier en niks is beter as ’n bakkie stomende, geurige huiskos nie. Ons het die lekkerste, ryk soppe vars vir jou regstaan by Weltevrede Deli!
Kies jou gunsteling:
• Bean Soup (Boontjiesop):
o 400g – R75.00
o 800g – R150.00
• Vegetable Soup (Groentesop):
o 400g – R75.00
o 800g – R150.00
Kom gryp jou porsie vandag nog by Weltevrede Deli voor dit opraak!
📍 Winkel 4, Graaf Reinet Straat Preller Centre
📞Bel: 072 425 5441
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
Shop 4, 34/38 Graaf Reinet Street, Preller Square (Preller Centre)
Bloemfontein
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 19:00 |
| Tuesday | 08:30 - 19:00 |
| Wednesday | 08:30 - 19:00 |
| Thursday | 08:30 - 19:00 |
| Friday | 08:30 - 19:00 |
| Saturday | 08:00 - 15:00 |