Career Year
Career Year: Career Development and Personal Growth programme in Bloemfontein. Learn. Grow.Develop.
18/01/2024
Maak seker oor jou beroepskeuses.
Career Year is uniek ontwikkel om jou op die regte pad te plaas.
Inligtingsessie 27 Jan 10h00 by FUTURESMART se sentrum The Towers Lhpark Bfn
Kontak Pieter Jordaan of Marie-Louise Smith
05/01/2024
Klaar met Matriek, maar nog nie mooi seker oor wat om nou volgende te doen nie?
Moenie verder tyd mors en die res van die jaar rondval of by die huis rondlĂȘ (... of leeglĂȘ...) nie. Kom gesels met ons!
Beste Futuresmart klient
Voorspoed vir elkeen in 2024.
Ek wil graag die inligting met julle deel.Indien U belangstel of weet van iemand wat by die program sal baat vind, kan U my direk kontak.
Matriekuitslae word 18 Jan 2024 verwag.Elke jaar ondervind ek dat baie leerlinge nie in hul gekose studierigtings plek kry nie.
Career Year is juis ontwikkel om aan die leerlinge die opsie te bied vir Persoonlike groei asook om verskillende werksmoontlikhede te ondersoek,en lewensvaardighede uit te brei.
Saam met Action Coach Bloemfontein(Entrepreneurs en Besigheid Coaching) sien ons uit om julle te verwelkom.
Volg Career Year,
https://www.facebook.com/careeryear op Facebook, en bly op hoogte wat ons beplan in 2024.
Futuresmart groete
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
The Towers Langenhovenpark Bfn
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |