Volksblad

Volksblad

Share

Besoek die Volksblad landingsblad op Netwerk24.com/Volksblad vir al die nuus uit die sentrale streek van die land wat jou gemeenskap raak.

Ontmoet Tjoppie Terreblanche: Frank Opperman se ‘slegste karakter ooit’ | Netwerk24 14/06/2026

Frank Opperman vertel hoe hy die rolstoelgebonde motorkapingsbaas Tjoppie Terreblanche in ‘Koek’ seisoen 2 aangepak het.

Ontmoet Tjoppie Terreblanche: Frank Opperman se ‘slegste karakter ooit’ | Netwerk24

DA vra vrae oor R15 miljoen vir herstel van slaggatlose paaie | Netwerk24 14/06/2026

Waarvoor is R15 miljoen nodig om paaie te herstel wat nie eens beskadig is nie?

Dit is die vraag wat die DA in die Gamagara-munisipaliteit in Kathu in die Noord-Kaap beantwoord wil hê nadat dit aan die lig gekom het dat honderdduisende rande vir slaggatherstelwerk aan reeds slaggatlose paaie in Kathu begroot is.

DA vra vrae oor R15 miljoen vir herstel van slaggatlose paaie | Netwerk24 Waarvoor is R15 miljoen nodig om paaie te herstel wat nie eens beskadig is nie?

14/06/2026

Vier onderwysers van die Laerskool Kathu in die Noord-Kaap is in ’n kritieke toestand ná ’n ongeluk Saterdagoggend buite Kuruman wat die lewe van ’n 30-jarige onderwyseres geëis het.

👉Lees meer hier: https://brnw.ch/21x3kJE

6 sterf in 2 ongelukke op Vrystaatse paaie | Netwerk24 14/06/2026

Ses mense het die naweek in twee afsonderlike ongelukke op Vrystaatse paaie gesterf.

6 sterf in 2 ongelukke op Vrystaatse paaie | Netwerk24

Laerskool Kathu-busongeluk: onderwyser (30) sterf, vier kritiek | Netwerk24 14/06/2026

Vier onderwysers van die Laerskool Kathu in die Noord-Kaap is in ’n kritieke toestand ná ’n ongeluk Saterdagoggend buite Kuruman wat die lewe van ’n 30-jarige onderwyseres geëis het.

Laerskool Kathu-busongeluk: onderwyser (30) sterf, vier kritiek | Netwerk24

Want your business to be the top-listed Media Company in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Pres. Reitzstraat 107
Bloemfontein
9301