The Panda Kitchen

The Panda Kitchen

Share

Catering to your needs

03/12/2023

Kom maak ñ draai. Moet nie die diere kinders vergeet nie

23/02/2023

Moet nie Uitmis nie kontak 0710077182vir bestellings

18/02/2023

Vandag by die Langenhovenmark.

Sederlaan 27

JAFFELS
Burger R35
Kerrie R25
Gewone Maalvleis R25
Chicken Mayo R25

KOEKIES (250g)
Custart R40
Coffee R40
Oats R40
Condensmilk R35
Ginger. R35

Karingmelk Beskuit R65 (500g)

GEMMER BIER
500ml R10
1l. R18
2L. R22

Koekie Fudge R35 vir pakkie van 7

Basaar Poeding R25

Aflewering kan gereël word teen R30. Sal na 1 wees.

Kontak 0710077182 vir aflewering

Photos from The Panda Kitchen's post 11/02/2023

Dis ñ heerlike nat dag, maar jy hoef nie op ons mark produkte uit te mis nie.

Kerrie Maalvlies, Gewone Maalvleis of Chicken Mayo Jaffels vir slegs R25

Burger Jaffels R35

Basaar Poeding R25

Koekie Fudge R35 vir 5 blokkies

Custard Koekies,250g, R40
Gemmer Koekies 250g, R35
Kondensmelk Koekies, 250g R35
Karringmelk beskuit 500g R65
Gesondheids Beskuit 500g R65

Aflewering R30

Whatsapp 0710077182

Photos from The Panda Kitchen's post 06/02/2023

Soet en sout platters vir ñ intieme troue gedoen. Kontak ons vir funksies 0710077182

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


78 Wynand Mouton Drive
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 07:30 - 12:00