Dance2Evolution
We are a dance school based in Bloemfontein, Free State, South Africa. We believe everyone should be dancing, young or old!
Februarie...die maand van liefde.
Hoe kan jy dit makliker wys as met 'n diep romantiese dans...Maar wag! Wat doen jy as jy nie kan dans nie?
Kontak ons en ons help jou en jou maat dans soos wat jul nog nooit gedink het moontlik is nie!
Boek vooruit in Februarie vir Maart en betaal slegs die volgende:
1x Privaat klas teen slegs R200
4x Privaat klasse teen slegs R 800
3x Maande groep klasse vir slegs R 500
Verras jou maat en gee hul die geskenk van 'n wonderlike dans!!
Ons Januarie trou paartjie kompetisie skop vandag af! Laat ons jou leer hoe om gemaklik en natuurlik te dans. Jou eerste dans moet 'n herhinnering wees van in mekaar se oëe te kyk en nie 'n gesukkel nie!
Hoe kan jy 'n privaat klas asook een maand se groep klas verniet wen?
Doen die volgende:
1. Like en/of share die post asook die Dance2Evolution Facebook blad.
2. Stuur 'n e-pos aan [email protected] met jul trou datum in en waar dit gaan wees.
3. Jy is outomaties in die kompetisie om 'n privaat en maand klas gratis te wen!
Hou duim vas...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
45 Victoria Road
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 19:00 - 21:00 |