Charlene Rabie Photography

Charlene Rabie Photography

Share

My passion for photography. Contact me for weddings, parties and other special photos. (not studio)

Photos from Charlene Rabie Photography's post 18/12/2020

Met hierdie photoshoot neem ons afskeid van die Fourie's wat 'n nuwe advontuur in Australiƫ gaan begin. Ek hoop om weer van julle te neem wanneer julle in SA kom kuier. Gaan julle mis. Baie dankie aan Lydia wat my vanaf die begin van my fotografie droom gemotiveer, ondersteun en aangemoedig het. Ek bid die Here se seƫn aan julle toe.

10/06/2020

So bietjie ou fotos gekyk en begin edit. Hierdie foto het ek in Funchal, Madeira geneem in 2017.

Want your business to be the top-listed Business in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Bloemfontein
9301