Events Republic
Event Planning
Wedding Coordinating
Launches
Print and Design
Corporate Functions
Team Buildings
Event creation
Contact : +2762 629 6900
26/11/2025
Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van die geliefde Matt Stern deel.
Matt en Bertha le Roux-Wahl sou binnekort saam op die "Kersfees in die Vrystaat Toer" verskyn het.
Verdere inligting ivbm die toer volg binnekort.
Matt was geliefd by jonk en oud. ’n Gewilde sanger, akteur en vriend vir so baie.
Sy teenwoordigheid, sy talent en sy warmte gaan opreg gemis word.
Ons d**k aan sy familie, vriende en almal wat hom liefgehad het.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301