Trio Events
4 x kykNET Buite Ekspos (Wes-Kaap, Limpopo,Suid-Kaap & Namibie), SA 4x4 & Outdoor Show Wes-Kaap, Land Cruiser Fees & Afrika Rekord, en SA Bakkie & SUV Fees.
09/07/2026
Van 21-23 Augustus is dit tyd vir die SA Bakkie & SUV-fees by Sondela Nature Reserve & Spa.
By die L A Sport 4WD Megastores Pretoria Aksie Arena gaan die stof staan en die modder spat: Jy wil dit nie mis nie!
Registreer nou al jou bakkie of SUV hier: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSc001ANnjx7o88uxY_HIxslZZ_aqZFF1ddoq4EW21fYeWP-mQ/viewform
Pretoria FM, Sondela Academy, Jimmys Sauces, KetelKraal, LekkeR Kampplekke, Waterberg Toyota Bela-Bela, Belanet, QuickShade, LIFT Airline, Die Pos-koerant, KAMP-MAL, Die Papier, CaravanParks.com, M4 Events & Promotions
08/07/2026
’n Pannekoek-kompetisie saam met Diepe Waters- en Binnelanders-akteurs, in samewerking met Jimmys Sauces? Ons kan nie wag nie!
Maak seker dat jy Saterdag 25 Julie by die kykNET Buite Ekspo Limpopo by Sondela Nature Reserve & Spa is om te kom deel in dié pret aktiwiteit.
Kry jou kaartjies hier: https://opentickets.co.za/event/01ksqdxdy28hxd5bjnyg23b1qm
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Brackenfell
7560
Opening Hours
| Monday | 07:45 - 16:45 |
| Tuesday | 07:45 - 16:45 |
| Wednesday | 07:45 - 16:45 |
| Thursday | 07:45 - 16:45 |
| Friday | 07:45 - 16:45 |