Burger le Roux

Burger le Roux

Share

.

Photos from Burger le Roux's post 09/04/2026

Update: 09/04/2026 Ek wil net graag vir almal baie dankie sê wat my ondersteun het deur die hele journey met my been.

Ek kon vandag die operasie laat doen en die dokters is baie gelukkig met die uitkoms. Ek was lekker deurmekaar toe ek wakker geword het en al wat ek vir die dokters bly vra het was dat ek net my vroutjie soek, want ek is sooooo lief vir haar. 😄😄 (my eerste keer op narkose)

Ek gaan nie jok nie. Dit was so seer soos hulle gesê het dit gaan wees, maar tenminste is ek nou op die pad van Herstel.

Ek vat April maand af en hoop om in Mei maand weer shows aan te vat met my stoel en kitaar.

Ek wil niemand uitsonder nie want ek is so bang ek los iemand uit, maar ek wil graag net dankie se vir die mense wat ek nie eers ken nie, vriende en familie wat my finansieël en emosioneel bygestaan het.

Ek sien uit om weer binnekort vir julle te kom sing in n dorpie naby jou!!!

Burger🙏🏻🙏🏻🙏🏻

fans

Dr. Johan Charilaou

18/03/2026

Saterdag is ons by die Blou huis in Niewoudtville. Kaartjies beskikbaar op quicket of skakel sommer 082 854 4685 en bespreek jou plek vandag nog!!

Photos from Burger le Roux's post 06/03/2026

The Palms Pub & Grill was een vir die Boeke. Baie dankie vir n bale lekker aand. Sien julle weer die 4de April dan maak ons weer lekker musiek!!!

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Brackenfell?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre
Brackenfell
7560