Brits Rugby Club

Brits Rugby Club

Share

Brits Rugby Club is a Rugby Union club affiliated with the Blue Bulls rugby union. the club offers rugby players the opportunity to be part of a family.

29/05/2026

๐Ÿ‰โœ‚๏ธ BRITS RUGBY KLUB ONDERSTEUN PLAASLIKE BESIGHEDE! โœ‚๏ธ๐Ÿ‰

By Brits Rugby Klub glo ons daarin om ons plaaslike entrepreneurs en klein besighede te ondersteun โ€” want saam bou ons โ€˜n sterker gemeenskap! ๐Ÿ’™

Vandag wil ons graag The Sewing Needle onder die kollig plaas. ๐Ÿงต๐Ÿชก
Vir al jou:

โœ”๏ธ Herstelwerk
โœ”๏ธ Verstellings
โœ”๏ธ Hernuwing van klere
โœ”๏ธ Restyling
โœ”๏ธ Verkleining en vergroting

is Angie die persoon om te kontak!

๐Ÿ“ž Angie โ€“ 075 352 4233

Ondersteun plaaslik. Ondersteun mense wat met passie werk. ๐Ÿ™Œ
Dankie aan besighede soos hierdie wat deel is van ons gemeenskap!

Photos from Brits Rugby Club's post 21/05/2026

๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰ RUGBY-DAG IN BRITS! ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ
Hierdie Saterdag is daar rugby van vroegoggend tot laatmiddag by HS Brits!
Kom ondersteun eers ons jong manne wanneer Brits Hoรซrskool dit uitspook teen Riebeeckrand, en bly daarna vir โ€™n groot klubkragmeting wanneer Brits Rugbyklub teen Pretoria Rugbyklub uitdraf! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ
Dis โ€™n volle dag van trots, passie en harde rugby โ€” van die skoolveld tot die klubveld!
๐Ÿ“ HS Brits
๐Ÿ“… Saterdag, 23 Mei 2026
๐ŸŽ“ Brits Hoรซrskool vs Riebeeckrand
๐Ÿ‰ Rugby vanaf 08:00
๐Ÿ’ฅ Brits Rugbyklub vs Pretoria Rugbyklub
๐Ÿ•‘ 3des โ€“ 14:00
๐Ÿ•’ 2des โ€“ 15:15
๐Ÿ•Ÿ 1stes โ€“ 16:45
Ons nooi die hele dorp, families, ondersteuners en al ons oudspelers om saam te kom kuier en die manne te ondersteun. Kom wys waarvoor Brits staan! โค๏ธ๐Ÿ’™
๐ŸŽŸ๏ธ R10 pp of R30 per kar
๐Ÿ’ฅ Never give up. Never back down. Rangers for life! ๐Ÿ’ฅ

21/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ SECRA RANGERS โ€“ BRITS 2DE SPAN ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Brits Rugby Klub wens ons Secra Rangers 2de span alle sterkte toe vir die naweek se wedstryd! ๐Ÿ’ช๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

Die manne het tot dusver โ€™n ongelooflike seisoen en ons hoop julle bou voort op die onoorwonne streak! Julle harde werk, trots en span gees wys elke week op die veld. ๐Ÿ‘

Hou aan speel met passie, dissipline en trots vir die badge. Die hele Brits Rugby familie staan agter julle! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Hier is die manne wat die trui hierdie week dra! ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Brits?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


R511 Brits Sports Grounds
Brits