Gecko

Gecko

Share

We are a Restaurant and Pub with a family feeling, Kids are welcome. We also have legal Gambling and a Car wash.

30/04/2021

Geckos Vlooimark / Flea market
Kom geniet die dag saam met ons bring die familie en nooi jou vriende.

Come enjoy the day with family and invite your friends

30/04/2021

Hi Almal Geckos hou n Vlooimark die 8ste May bespreek jou stand vir jou stalletjie,

Ons wil dit gereeld begin doen as daar belangstelling is.

Daar is nog n paar stands vir die 8ste May bespreek vandag voor jy jou plek verloor.

Dit gaan groot pret wees

08/01/2016

Ons het n Friday night special. koop 5 Castle Draughts 6de een for free, en Brandewyn koop 5 en kry die 6de een for free. (Net sekere brands brandewyn).

21/12/2015

Dit was n lekker aand Vrydag, Sal die photo's op sit.

Dankie vir almal wat ons support het, dit motivate ons om meer sulke events vir julle te hou.

Want your restaurant to be the top-listed Restaurant in Brits?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Plot 172 Elandsdrif
Brits
0325