Magic Products
Vervaardigers van unieke, oulike veeldoelige produkte.
05/06/2026
Ek weet ek post deesdae baie minder maar is nogsteeds baie besig...
Bestellings afgehandel:
18 x pot houers
20 x dustcoats (nog 17 om te gaan)
1 x groot onderwyser sak...R 510
6 x zippy kombersies... R 320 elk
1 x all-rounder sak... R 350
Ook nog stringe vlaggies gemaak tussen alles deur....
Bestel gerus op whatsapp 0833044812.
Lead time is deesdae so 1 week na 1 en 'n half weke as ek die materiaal plaaslik kan kry ..
01/02/2026
Nuwe maand nuwe pryse.....
Daar gaan 'n paar veranderinge plaasvind aangesien ek bietjie herstruktureer wat sal beteken dat daar moontlik 'n bietjie langer vervaardigings tyd sal wees...
Alle ander veranderings sal deurgegee word indien nodig..
Onderwyser sak groot: R 510
Onderwyser sak klein: R 450
Ultimate onderwyser sak : R 540
Dokumente sak klein : R 280
Dokumente sak groot: R 310
Pennesakkie: R 100
Pennesakkie dubbel: R 120
Pennesakkie tripple : R 145
A4 boeksakkie: R 85
Alle custom items gaan 'n custom heffing kry van R 100 per item
Kontak my egter gerus vir enige navrae of bestellings.... 0833044812
17/01/2026
Ek deel Op vakansie Boerdery se eie "magic" produkte.... Bestel gerus via my ook en ek sorg dat dit by julle uitkom....
Aangeheg is produkte van hulle OVBB reeks...
Indien julle meer inligting tov een van die produkte soek, laat weet my en ek stuur vir julle.
Kontak my op 0833044812
My ander "gewone" produkte is altyd ook nog beskikbaar... Ek vat net hande met ander maatskappy ook...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the establishment
Telephone
Website
Address
Bethanie Pad, Soutpansdrift
Brits
0250