Bryanston Parallel Medium School/Skool
At Bryanston Parallel Medium School, we place academia at the top of our priority list.
10/07/2026
π Happy birthday, Teacher Charne le Roux!
From your BPMS family, we wish you a day filled with smiles, blessings, and beautiful memories.
Enjoy your special day! ππ
02/07/2026
π Gelukkige verjaarsdag, Juffrou Shani!
Van jou BPMS-familie wens ons jou βn dag vol glimlagte, seΓ«ninge en mooi herinneringe toe.
Geniet jou spesiale dag! ππ
26/06/2026
π Einde van 'n Fantastiese Seisoen! π₯
Gisteraand het ons rugbymanne die seisoen op die beste manier afgesluit β met 'n heerlike bring-en-braai, goeie geselskap en baie lekker herinneringe.
Baie dankie aan elke speler vir julle harde werk, toewyding en spangees deur die seisoen. Julle het BPMS met trots verteenwoordig, op Γ©n van die veld af.
'n Groot dankie ook aan ons afrigters, bestuur, ouers en ondersteuners wat elke wedstryd en oefening moontlik gemaak het. Julle ondersteuning het 'n groot verskil gemaak.
Op 'n ongelooflike seisoen β ons is trots op elkeen van julle! πβ€οΈπ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Corner Of Main & Sloane Street
Bryanston
2191
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 14:30 |
| Tuesday | 07:00 - 14:30 |
| Wednesday | 07:00 - 14:30 |
| Thursday | 07:00 - 14:30 |
| Friday | 07:00 - 14:30 |