Earthy Scents
Handcrafted Soap Bars
24/07/2025
1ste Markie vir 2025 done!!!
Baie dankie vir almal se ondersteuning!! Was groot sukses!
(Alle eer aan die Here)
Ons sien uit om voor te berei vir Kersfeesmark!
Ons sluit af met lekker Onrus roomys.
Geseënd xx
Liefde
Karlien & Ilané
💜🩷
01/07/2025
Ons is gereed!!!!!
Geseënd!!!
🫶🏻
Hallo Almal,
Ons was dalk tydjie stil... maar is reg om weer volstroom aan die werk te spring!!
Skuus vir stilte... Mamma-wees & kind-wees hou ons lekker besig (geseënd).
Ons besef hoe belangrik is dit om tyd vir mekaar & vir jouself te maak!
Ons volgende mark is oor 3 dae... ja 3 dae!!!! Kom maak gerus n draai as julle in Hermanus is. Kom ruik die lekker geure & voel die liefde wat elke produk uitstraal.
Alles is met baie liefde gemaak.
Ons het het paar nuwe produkte..
Fig&Pear seep
Kinderbederf sepies
Liefde
Karlien & Ilané
💜🩷
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Kuilsriver
Cape Town
7580