NG Gemeente Rondebosch
Welkom/Welcome! Sondag, 9:00 - Erediens
Dinsdag, 10:00 - Rosebank House Ons leef inderdaad in βn tyd van godsdienstige ekstremiste, homofobie en fundamentalisme.
14/05/2026
πππ¦ππ₯π―πππ«ππ ππππ
Opgevare Jesus,
ons kyk na die wΓͺreld
en sien soveel wat stukkend is.
Maar toe U opgevaar het,
het U ons nie sonder hoop gelos nie.
U het opgevaar
om vir ons plek voor te berei.
βn Ewige lewe waar dood en pyn nie die laaste sΓͺ het nie.
Leer ons om hieraan vas te hou
wanneer die lewe op aarde moeilik raak.
Om hoop te vind in die ewige lewe
wat U belowe het.
En wanneer ons geloof klein voel,
wanneer die toekoms donker lyk,
wanneer ons moederloos is...
π£π€ππ©ππ£π¨ π¨ππ‘ π€π£π¨ π¨ππ£π.
ππΏ Handelinge 1:9-11
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
2 Derry Road, Rondebosch
Cape Town
7700
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 13:00 |
| Tuesday | 09:00 - 13:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 13:00 |
| Friday | 09:00 - 13:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
| Sunday | 09:00 - 17:00 |