Tsek Merch

Tsek Merch

Share

WAARSKUWING! Grootmense woorde wat tannie Susan en klein oortjies kan seer maak...skies neh...

08/08/2023

Ons quote jou tjoef tjaff...

063 717 8868

Dankie Koebaai

03/08/2023

Laat almal weet jy is die oulikste in die familie...

Whatsapp 0637178868

Dankie Koebaai

27/07/2023

🥳!!!!!KOMPETISIE TYD!!!!!!🥳

Wen 'n TSEK Hoodie, Tshirt en Koffie beker maklik maklik....😎

Hoe?

▪️Like die Tsek Facebook kompetisie post👈
▪️Volg die Tsek Merch Facebook blad👈
▪️Tag 3 van jou lekker tjommies in die post👈
▪️en share hom dat die rook wit sit....💥💥💥💥
Trekking vir die gelukkige wenner sal eind Augustus 2023 plaasvind...🗓

Check julle later...🤙

Dankie Koebaai

*BEPALINGS EN VOORWAARDES IS VAN TOEPASSING

26/07/2023

HOE HOE? EK WEETIE...

063 717 8868

Dankie Koebaai

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Hennopspark
Centurion
0157