Ons Winkel - Helpende Hand
Welkom by die Ons Winkel Nasionale blad. Met 'n 127 Ons Winkels regoor die land is daar byna βn winkel in elke dorp. Beskerm jouself.
20/05/2026
ππππππ-ππ πππ€πππ! π
Vandag stel ons jou voor aan Beverley van Ons Winkel Meyerton. Sedert 2023 lei sy met trots haar winkel en werk sy saam met haar span, vrywilligers, kliΓ«nte en ondersteuners om βn ware verskil in die gemeenskap te maak.
Vir Beverley beteken βwerksynβ om met passie en betekenis te werk β om te weet jou werk het waarde, dat jy βn verskil maak en dat jy iets met jou hele hart doen.
Haar winkel word die beste beskryf as bekostigbaar, vriendelik en interessant β βn plek waar jy altyd iets besonders kan raakloop.
Kom ondersteun Ons Winkel Meyerton en word deel van βn groter storie van omgee, hoop en gemeenskapsbou.
Dankie Beverley en jou span vir die verskil wat julle maak!
π 29A Loch Straat, Meyerton, Gauteng, 1960
Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the organization
Telephone
Address
Southdowns Ridge Office Park
Centurion
0157